Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees" by Amber Richards ~ Book PDF Kindle ePub Free

Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees
  • Author : Amber Richards
  • Release Date : January 20, 2017
  • Genre: Birthdays,Books,Kids,Holidays & Celebrations,Social Issues,
  • Pages : * pages
  • Size : 515 KB

Description

"My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."

Clarence Thomas het gesรช dat "Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie.” Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue geรซvalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.

As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.

Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermoรซ om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in ‘n morele volwassene te groei.

Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle 'n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie.

"Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees" is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.


Download Ebook "Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees" PDF ePub Kindle